Speel en leer met Weet
WoordWys
Raai die Afrikaanse woord binne vyf probeerslae.
Kry ’n kennisgewing op dae wat jy nog nie WoordWys gespeel het nie.
Vandag se telbord
- Nog geen tellings nie.
Hierdie week se telbord
- Nog geen weektellings nie.
Hoe werk dit?
Raai die woord binne vyf probeerslae. Ná elke raaiskoot verander die blokkies van kleur:
Groen: Die letter is reg en op die regte plek.
Geel: Die letter is in die woord, maar op ’n ander plek.
Grys: Die letter is nie in die woord nie.
